Maandag, Januarie 30, 2006

Hedda Gabler

Hedda Gabler is 'n society-doll-nou-huisvrou wat glo haar enigste talent is "om haarself tot die dood toe te verveel".

Ibsen se drama is haar geheul om "iemand se lot te bepaal" - sy droom daaroor om die onskuld van haar hippie ex-boyfriend to bewaar deur hom tot selfmoord te dryf voordat die wereld (en ander girls) hom kan insluk.

Die hele affere eindig natuurlik met haar eie selfmoord, maar met baie indrukwekkende stukkies moee, droee dialoog en 'n cool vrouerol wat die hele ry emosies en motiewe - van slagoffer tot monster - wys

Geen opmerkings nie :

Plaas 'n opmerking