Ten spyte van sy beroemde dramas is dit hierdie kragtige kortverhaal van Chekhov wat my bybly en die diepste geroer het.
Dit gaan eenvoudig oor 'n peasant moeder wat haar seun, nou 'n biskop, gaan besoek wanneer sy hoor dat nie met hom goedgaan nie.
Maar die twee vind geen aanknoping, geen woorde, geen verwysing nie. Die lewe van haar seun - 'n vooraanstaande, belangrike man - is vir haar vreesaanjaend, sy kry nie haar mond oopgemaak nie. Sy voel dom en skaam in sy geselskap, min wetende dat alles wat vir haar so belangrik lyk vir hom so onbelangrik geword het.
Dag na dag bly sy in die kombuis en help met die kos terwyl sy sien hoedat die dokters en handlangers rondom die slegterwordende biskop rondskarrel.
En dan uiteindelik, op sy laaste, wanneer die vrees vir persoonlikheid bedaar, gaan sy na hom
Seeing his wrinkled face and his big eyes, she was frightened, she fell on her knees by the bed and began kissing his face, his shoulders, his hands. And to her, too, it seemed that he was thinner, weaker, and more insignificant than anyone, and now she forgot that he was a bishop, and kissed him as though he were a child very near and very dear to her.
"Pavlusha, darling," she said; "my own, my darling son! . . . Why are you like this? Pavlusha, answer me!"
By now he could not utter a word, he could understand nothing, and he imagined he was a simple ordinary man, that he was walking quickly, cheerfully through the fields, tapping with his stick, while above him was the open sky bathed in sunshine, and that he was free now as a bird and could go where he liked!
Na sy begrafnis word sy opvolger aangestel, die lewe gaan aan, die moeder keer terug na haar familie - het sy regtig 'n seun gehad wat 'n biskop was? Hoe ouer sy word, hoe minder glo mense haar.
GERT, where are you? You must have read another book by now?
AntwoordVee uitHi Gert, Dankie vir die link! Ek het so bietjie gaan lees oor Anton - in 'n google-boek link, sodra ek tyd het [weet nie wanneer nie!] sal ek meer wil lees.
AntwoordVee uit