Ou Clint het al baie movies gemaak, baie goeies en baie swakkes. Wanneer dit werk, het sy movies 'n eienaardige absorbing "storie" gevoel.
Die twee great oomblikke vir my was beide Laura Linney sn. 1) Die "Dont make her laugh" oomblik wanneer haar dogter in die kerk afstap en loer vir pappa.
en 2) die "Lady Macbeth" toneel aan die einde.
Iemand verdien 'n Oscar vir daardie laaste toneel. Weet nie wie nie: Laura, Clint of die skrywer.
Etikette
- afrikaans
- amerika
- antiek
- boeke
- breytenbach
- comics
- Dostoyevsky
- drama
- engelse
- Eugene Marais
- filosofie
- flieks
- gedigte
- geskiedenis
- godsdiens
- grieke
- HG Wells
- horror
- Jans Rautenbach
- Karen Blixen
- kuns
- musiek
- Nietzsche
- opera
- Opperman
- politiek
- russe
- scifi
- Scorsese
- Shakespeare
- Tarkovsky
- Tolstoy
- van Wyk Louw
- Wagner
Maandag, Januarie 12, 2004
Teken in op:
Plaas opmerkings
(
Atom
)
Geen opmerkings nie :
Plaas 'n opmerking