tag:blogger.com,1999:blog-9817209.post9061009327643933658..comments2023-03-27T11:29:16.869+02:00Comments on Gert Rautenbach: UndergroundGert Rautenbachhttp://www.blogger.com/profile/14608987538498900896noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-89937064746128851652016-04-30T15:56:35.670+02:002016-04-30T15:56:35.670+02:00Sjoe, Mnr Rautenbach, lees ek sommer so uit die bl...Sjoe, Mnr Rautenbach, lees ek sommer so uit die bloute weer hierdie ou blog van u en kry ek omtrent letterlike koue rillings! (My ou lewetjie is soms te vinnig of besig of deurmekaar om u blogs heeltemal deurgrondelik te snap - u skryf volgens my baie keer meer tussen die lyne as op/in die lyne, bedoeld of onbedoeld sal ek natuurlik nie kan weet nie ... ) My punt: Dat 'n mooi storie so kan oorspoel in die allerverskriklikste?! Is dit nie wat u hier baie saggies en subtiel probeer sĂȘ/vertel/wys nie? Anonymousnoreply@blogger.com