tag:blogger.com,1999:blog-9817209.post4017193788483628346..comments2023-03-27T11:29:16.869+02:00Comments on Gert Rautenbach: Die Hart is 'n Eensame JagterGert Rautenbachhttp://www.blogger.com/profile/14608987538498900896noreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-91539201880944221242015-07-26T13:24:57.132+02:002015-07-26T13:24:57.132+02:00Gustaf, hierdie blogger skeel hom min aan wat mens...Gustaf, hierdie blogger skeel hom min aan wat mense dink, hy weet hy het iets beet. Kyk hoe lank skryf hy al, kyk hoe baie het hy al geskryf, en as ek so vinnig daardeur loer, is die reaksie daarop nou nie juis asemrowend nie. Maar ou Gert foeter voort (ek dink hy hou daarvan om tekste, letterlik en figuurlik, te foeter, d.i pakslae te gee), hy skryf met passie, 'n "lonely hunter" so uit die boek uit! Soos Toortsie kan ons maar net nederig "Dankie" seg. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-647930011097283412015-07-02T08:48:33.444+02:002015-07-02T08:48:33.444+02:00Interessant. DankieInteressant. DankieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-68600118602305899032015-06-22T16:19:15.000+02:002015-06-22T16:19:15.000+02:00Maar God het gepraat en hy praat nog steeds, niete...Maar God het gepraat en hy praat nog steeds, nietemin is jy reg, elke keer as hy praat verwoes hy drome en illusies deur wat uit sy mond uit kom sodat selfs die hemel en die aarde vergaan.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-68582406247314414602015-06-22T09:00:11.999+02:002015-06-22T09:00:11.999+02:00Gert
Moet net nooit dink dat as hierdie blog nie ...Gert<br /><br />Moet net nooit dink dat as hierdie blog nie met kommentaar oorval word nie, dit nie interessant is of waardeer word nie. Dis lekker om te lees want dis anders en praat dikwels na die binnekant toe...... soos die een. Mens kry 'n warmte in die hart en as jy by die venster uitkyk, lyk dinge sommer anders. Stories soos die maak menswees lekker. <br /><br />Groetnis - Gustaf.Anonymousnoreply@blogger.com