tag:blogger.com,1999:blog-9817209.post3302049427269821467..comments2023-03-27T11:29:16.869+02:00Comments on Gert Rautenbach: Periandros van KorintheGert Rautenbachhttp://www.blogger.com/profile/14608987538498900896noreply@blogger.comBlogger7125tag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-81428600041094237922022-09-04T10:39:55.332+02:002022-09-04T10:39:55.332+02:00Eerste keer dat ek enigiets uit die groot Periandr...Eerste keer dat ek enigiets uit die groot Periandros van Korinthe lees. Nou kan ek sien watter groot letterkunde dit is. Briljant! Jy het ʼn onverwagse deur vir my oopgemaak, Gert.Daniël Venternoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-24101333202079414462017-05-31T22:55:25.110+02:002017-05-31T22:55:25.110+02:00Hi Nikita, baie dankie vir jou mooi woorde en bela...Hi Nikita, baie dankie vir jou mooi woorde en belangstelling. Ek waardeer dit. Gert Rautenbachhttps://www.blogger.com/profile/14608987538498900896noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-73776539597986773572017-05-30T20:41:44.858+02:002017-05-30T20:41:44.858+02:00My suster het dit ook gehad as voorgeskrewe boek, ...My suster het dit ook gehad as voorgeskrewe boek, 3 jaar ouer as ek, maar ongelukkig het ek nie die voorreg gehad om dit ook te kry/lees as voorgeskrewe boek nie.Nikitahttp://chessaleeinlondon.wordpress.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-8011262407874840062014-07-11T12:37:38.095+02:002014-07-11T12:37:38.095+02:00Die boek word nog gedruk, ek was 4 jaar terug in g...Die boek word nog gedruk, ek was 4 jaar terug in grad 11 en ons het splinternuwe boeke ontvang. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-10148405016829766962013-08-27T16:48:21.201+02:002013-08-27T16:48:21.201+02:00Ons het dit hierdie jaar as 'n voorgeskrewe bo...Ons het dit hierdie jaar as 'n voorgeskrewe boek vir graad 11 gekry, maar die boeke is almal nog die boeke wat leerdrs van die 60's gebruik het, so ek dink nie dit word nog gedruk nieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-61228849405855855552012-11-19T13:59:10.652+02:002012-11-19T13:59:10.652+02:00Waarskynlik, as dit nie meer 'n voorgeskrewe b...Waarskynlik, as dit nie meer 'n voorgeskrewe boek is nie.Gert Rautenbachhttps://www.blogger.com/profile/14608987538498900896noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-51123640206609988512012-11-18T19:14:24.756+02:002012-11-18T19:14:24.756+02:00Is dit net ek, of is dit onmoontlik om hierdie boe...Is dit net ek, of is dit onmoontlik om hierdie boek in die hande te kry? Is dit uit druk uit?Anonymousnoreply@blogger.com