tag:blogger.com,1999:blog-9817209.post1417151310972727226..comments2023-03-27T11:29:16.869+02:00Comments on Gert Rautenbach: Russiese flieksGert Rautenbachhttp://www.blogger.com/profile/14608987538498900896noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-40445866338714502832014-12-16T09:20:00.182+02:002014-12-16T09:20:00.182+02:00Dankie Dalene!
Ek het alles deur torrents afgelaa...Dankie Dalene!

Ek het alles deur torrents afgelaai en hier en daar van YouTube. Die ou Mosfilms dra nie kopiereg nie, voordeel van die kommunisme!

Die Russe is besonder lief vir "hartseer komedies", bittersoet chick-flicks: kyk bietjie na "Irony of Fate" of "Station for Two".

"Come and See", as jy dit nog nie gesien het nie, is ongetwyfeld die grootste oorlogfliek wat ek ooit gesien het. Spielberg het dit as inspirasie gebruik vir beide Schindlers List en Private Ryan.

Naas die Russe lyk dit asof die Georgiaanse flieks die sterkste was in die Sowjet Unie - kyk na "The Wishing Tree", koue rillings.

Waar om te begin!Gert Rautenbachhttps://www.blogger.com/profile/14608987538498900896noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-9817209.post-71925233444436826132014-12-16T06:55:54.721+02:002014-12-16T06:55:54.721+02:00Het lang comment geskryf wat verdwyn het, sal weer...Het lang comment geskryf wat verdwyn het, sal weer probeer: Dankie vir die deel! Is self ook "spell-bound" deur Russiese films, geskiedenis en boeke op die oomblik. Het al die Tarkovsky films gesien behalwe die laaste een asook Brat & Nevsky. Is mal oor die melodrama en over-acting in Eisenstein se Nevsky & Ivan the Terrible :) Gaan jou lys bewaar as verwysingsbron na nog skatte! Een vraag: ek is tans uitsluitlik aangewes op Youtube vir die kyk van films / dokumentere. Enige ander internet bronne wat jy kan aanbeveel? Groete!Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/09502199349587156572noreply@blogger.com