Woensdag, November 24, 2004

Crabwalk (Gunter Grass)

Crabwalk - Gunter Grass. Ek het al baie gedink oor die sink vd Wilhelm Gustloff, maar die boek is 'n hopeloos repressed affere - te embarrassed om hartseer te voel vir die 8000 mense wat in die water verkluim het en te feeble om kwaad te wees vir die Russiese kaptein wat die sneller getrek het. Wat is ek veronderstel om te voel?

Die hele "eietydse deel" v die storie voel soos 'n verskoning om hoegenaamd die topic van die groot ramp te vertel.